1887

n Lexikos - Foreword

USD

 

Abstract

Met die dood vanjaar van prof. Ladislav Zgusta het een van sy mees vooraanstaande Adviesraadslede verloor. Sy wat in 1971 verskyn het, was moontlik en is steeds een van die mees aangehaalde en vermelde publikasies in leksikografiese besprekings. Vir hom was woorde en woordeboeke belangrik, maar selfs belangriker was die mense agter die woorde en woordeboeke. Hy het 'n besondere belangstelling in die Suid-Afrikaanse leksikografie gehad. Gedurende April 1989 het hy die Universiteit van Stellenbosch besoek waar hy lesings gegee en ook aan 'n leksikografiese werksessie deelgeneem het. Daarna was daar voortdurende kontak omdat hy ingelig wou bly oor leksikografiese ontwikkelinge in Suid-Afrika. Die verlies van sy kundigheid sal 'n groot leemte laat.

With the death this year of Prof. Ladislav Zgusta, has lost one of its most distinguished Advisory Board members. His , which appeared 1971, has probably been and still is one of the most quoted and referred to publications in lexicographical discussions. For him, words and dictionaries were important, but even more important were the people behind the words and dictionaries. He had a particular interest in South African lexicography. During April 1989, he visited the University of Stellenbosch where he lectured and also took part in a lexicographical workshop. After that there was continued contact for he wanted to remain informed about lexicographical developments in South Africa. The loss of his expertise will leave a big void.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/17/1/EJC60611
2007-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error