1887

n Lexikos - L.T. Marole : a forgotten pioneer in Tshivenda lexicography : lexiconote

USD

 

Abstract


L.T. Marole is 'n baanbreker op die gebied van Tshivendaleksikografie. Hy is veral bekend vir die samestelling van woordelyste en taalgidse. Deur sy produksie van hierdie leksikografiese werke, het Marole sekere Tshivendaterme wat nou as verouderd beskou word, bewaar; byvoorbeeld, terminologie betreffende die name van diere, liggaamsdele, verwantskapsbetrekkinge en siektes. Hierdie soort terminologie sou nuttig kon wees vir die huidige jonger geslag. Lesers kan baie omtrent die Tshivendakultuur uit Marole se werke leer. Sy werke het egter nie erkenning gekry van Vhavendawoordeboekgebruikers en -samestellers nie. Die publiek is grootliks onbewus van sy werke. Hierdie artikel beoog om die publiek bewus te maak van Marole se bydrae tot die ontwikkeling van Tshivendaleksikografie deur te beklemtoon dat hierdie bydrae nie as onbelangrik geïgnoreer behoort te word nie.

L.T. Marole is a pioneer in Tshivenda lexicography. He is especially known for the compilation of word lists and phrase books. Through his production of these lexicographic works, Marole has preserved some Tshivenda terminology which is now regarded as obsolete; for example, terminology regarding names of animals, parts of the body, kinship relations and sicknesses. This type of terminology could be useful to the present younger generation. Readers may learn much about Tshivenda culture from Marole's works. However, his works have not received recognition from Vhavenda dictionary users and compilers. The public is largely unaware of his works. This article aims at making the public aware of Marole's contribution to the development of Tshivenda lexicography, emphasising that this contribution should not be ignored as being insignificant.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/18/1/EJC60621
2008-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error