1887

n Lexikos - The dilemma of grammatical data in travel dictionaries

USD

 

Abstract


Reiswoordeboeke word opgestel met die doel om internasionale toeriste met geen of baie min kennis van 'n vreemde taal te help. Hulle beoog om kommunikasieprobleme op te los in 'n aantal spesifieke situasies waarbinne toeriste graag in gesprek wil tree. Hulle moet egter ook die afwesigheid van die nodige luister- en spreekvaardighede van hul gebruikers hanteer. Die leksikografiese inligting is gewoonlik tweeledig omdat dit 'n keuse van toepaslike woorde en sinne insluit sowel as 'n keuse van die taalreëls wat die integrasie van hierdie woorde en sinne in toeristegesprekke bepaal - van woorde tot uitinge as 't ware. In hierdie artikel sal ons fokus op die keuse en aanbieding van taalgegewens ten einde na te gaan hoe hulle tot die verwesenliking van hul primêre funksies bydra. Ons beskouing is dat die taalgegewens 'n dilemma moet hanteer: om toeriste te help om te verstaan en verstaan te word tydens 'n gesprek, en om hulle terselfdertyd te help om ook 'n basiese kennis van die taalsisteem van die vreemde taal op te doen.

Travel dictionaries are edited with a view to helping international tourists with no or very little previous knowledge of the foreign language. They aim to solve communicative problems in a number of specific situations in which tourists wish to engage in conversation. However, they also have to deal with the absence of the necessary listening and speaking skills of their users. The lexicographic information is normally twofold, as it includes a selection of relevant words and sentences as well as a selection of the grammatical rules that govern the integration of these words and sentences into tourist conversation - from words to utterances so to speak. In this article, we will focus on the selection and presentation of the grammatical data in order to investigate how they contribute to the fulfilment of their primary functions. Our thesis is that the grammatical data have to deal with a dilemma: helping tourists understand and be understood during a conversation while also helping them acquire some basic knowledge of the grammatical system of the foreign language.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/18/1/EJC60638
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error