n Lexikos - Keeping in touch. A survey of lexicography periodicals




Journals and other serial publications are important to the work of lexicographers, so it is necessary to know what is available. On the basis of a list of 40 periodicals of relevance to lexicography, a comparative summary is attempted to give an impression of the major topics treated and formats used, including some desiderata for future improvements.

Tydskrifte en ander periodieke publikasies is belangrik vir leksikograwe se werk, dus is dit noodsaaklik om te weet wat beskikbaar is. Aan die hand van 'n lys van 40 tydskrifte wat tersaaklik is vir die leksikografie, is 'n kort vergelykende oorsig onderneem om 'n indruk te kry van die hoofonderwerpe wat behandel en die formate wat gebruik word, insluitende 'n aantal tekortkominge vir toekomstige verbetering.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error