1887

n Lexikos - Reflections on lexicographical user research

USD

 

Abstract

The last decades have seen a growing interest in theoretical and practical problems related to lexicographical user research. Starting with a discussion of the concept of lexicographically relevant user needs, this contribution analyses, utilising the lexicographical function theory, various types of needs to be taken into account when doing this kind of research. It then discusses the positive and negative aspects of the various methods applied, i.e. questionnaires, interviews, observation, protocols, experiments, tests, and log files. With reference to both lexicographical and sociological literature, it raises a number of problems common to most of the lexicographical user research conducted until now and recommends the application of scientific methods in future research. Finally, it proposes a number of alternative methods in order to obtain more knowledge about the real user needs.


Die laaste dekades het 'n groeiende belangstelling in teoretiese en praktiese probleme betreffende leksikografiese gebruikersnavorsing gesien. Deur met 'n bespreking van die konsep van leksikografies tersaaklike gebruikersbehoeftes te begin, ontleed hierdie bydrae, met gebruikmaking van die leksikografiese funksieteorie, verskillende soorte behoeftes wat in aanmerking geneem moet word wanneer hierdie soort navorsing gedoen word. Dit bespreek dan die positiewe en negatiewe aspekte van die verskillende metodes wat benut word, d.w.s. vraelyste, onderhoude, waarneming, protokolle, eksperimente, toetse, en loglĂȘers. Met verwysing na sowel leksikografiese as sosiologiese literatuur, bring dit 'n aantal probleme ter sprake tipies van die meeste leksikografiese gebruikersnavorsing wat tot nou toe gedoen is en beveel dit die toepassing van wetenskaplike metodes in toekomstige navorsing aan. Ten slotte stel dit 'n aantal alternatiewe metodes voor om meer kennis te verkry oor die werklike gebruikersbehoeftes.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/1/EJC60661
2009-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error