1887

n Lexikos - Voorwoord

Volume 19, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

In die afdeling "Leksiko-opname" verskyn twee artikels, spesiaal geskryf vir hierdie nommer, wat veral toepaslik is vir Lexikos in hierdie stadium van sy publikasiegeskiedenis. Die eerste artikel deur Gilles-Maurice de Schryver gee 'n oorsig en ontleding van die bydraers en hulle bydraes tot Lexikos gedurende die afgelope agtien jaar. Dit toon onder andere hoe Lexikos geprobeer het om by te bly by die veranderinge en neigings in leksikografiese navorsing deur die toevoeging van nuwe afdelings om verskillende soorte artikels 'n plek te gee. 'n Belangrike vernuwing vanjaar kom in die vorm van 'n aparte supplement wat aan Lexikos groter moontlikhede bied vir die publikasie van versamelings artikels wat 'n besondere leksikografiese tema dek of langer monografieƫ wat 'n enkele leksikografiese onderwerp behandel. Vanjaar se supplement bevat artikels waarin personeellede van die African Languages Research Institute (ALRI) verskillende aspekte bespreek van die woordeboeke wat hulle tot dusver saamgestel en gepubliseer het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/1/EJC60678
2009-01-01
2017-02-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error