1887

n Lexikos - The treatment of encyclopedic information in

USD

 

Abstract

This article presents the problems and challenges of dealing with encyclopedic information in Shona lexicography. According to Zgusta (1971 :198), encyclopedic dictionaries are primarily concerned with the denotata of the lexical units. They give information about the extra-linguistic world, physical or non-physical. In other words, encyclopedic dictionaries contain extensive information on lexical entries. The article focuses on how such encyclopedic information is collected, selected, entered and treated. Emphasis is on identifying the problems and challenges experienced by lexicographers at the four main stages of dictionary making. It also presents solutions to the encountered difficulties. It brings out discernible patterns in the treatment of encyclopedic information. The analysis, from the collection stage up to the treatment stage, is done with reference to the relatively long history of compiling linguistic dictionaries in Shona.


Hierdie artikel behandel die probleme en uitdagings by die aanbieding van ensiklopediese inligting in Sjonaleksikografie. Volgens Zgusta (1971: 198) is ensiklopediese woordeboeke primêr gemoeid met die denotata van die leksikale eenhede. Hulle verskaf inligting oor die ekstralinguistiese wêreld, fisies en niefisies. Met ander woorde, ensiklopediese woordeboeke bevat uitvoerige inligting oor leksikale inskrywings. Die artikel fokus op hoe sulke ensiklopediese inligting versamel, gekeur, aangebied en behandel word. Klem is op die identifisering van probleme en uitdagings wat deur leksikograwe ondervind word by die vier hoofstadiums van woordeboekmaak. Dit bied ook oplossings vir die teëgekome probleme. Dit bring onderskeibare patrone in die behandeling van ensiklopediese inligting na vore. Die ontleding, van die versamelingstadium tot by die behandelingstadium, word gedoen met verwysing na die relatiewe lang geskiedenis van die samestelling van linguistiese woordeboeke in Sjona.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/sup-1/EJC60682
2009-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error