1887

n Lexikos - Looking beyond meaning in the

USD

 

Abstract

It is an established view in lexicography that the most important function of early dictionaries was to provide information on the meaning of words of a particular language. Over the years, tendencies have emerged with modern dictionaries providing detailed linguistic information resulting in more informative dictionaries. This article discusses the presentation of grammatical information, pronunciation, tone marking and usage labels and the structure and content of the back matter in the prospective (henceforth AND), which will be a successor to (2001), the first-ever monolingual dictionary in Ndebele. It is therefore the inclusion of this additional information that is examined in this article. The AND is still restricted to the planning stages. The work that has been done on the dictionary has been confined to academic articles about the dictionary's structure and content. The current article is a third instalment on the AND following on Khumalo 2003 and 2007.


Dit is 'n gevestigde siening in die leksikografie dat die belangrikste funksie van vroeëre woordeboeke was om inligting te verskaf oor die betekenis van die woorde van 'n bepaalde taal. Oor die jare het neigings na vore gekom met moderne woordeboeke wat uitvoerige taalkundige inligting verskaf wat gelei het tot meer informatiewe woordeboeke. Hierdie artikel bespreek die aanbieding van grammatiese inligting, uitspraak, toonaanduiding en gebruiksetikette en die struktuur en inhoud van die agterwerk in die (voortaan GNW) wat 'n opvolger sal wees van (2001), die heel eerste eentalige woordeboek in Ndebele. Dit is dus die insluiting van hierdie bykomende inligting wat in hierdie artikel ondersoek word. Die GNW is nog tot die beplanningstadiums beperk. Die werk wat aan die woordeboek gedoen is, het nog net gevorder tot akademiese artikels oor die woordeboek se struktuur en inhoud. Die huidige artikel is 'n derde aflewering oor die GNW in opvolging van Khumalo 2003 en 2007.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/sup-1/EJC60686
2009-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error