1887

n Lexikos - The microstructure of

USD

 

Abstract

This article analyses the microstructure of . The analysis takes place on two levels: the level of availability of information and the level of accessibility of the available information to dictionary users. Data derived from two outreach exercises carried out to ascertain users' perspectives on the dictionary and their competence in using the dictionary is also scrutinised while the notion of user-friendliness and the general principles of dictionary-making form the framework within which the analysis is done.


Hierdie artikel ontleed die mikrostruktuur van . Die ontleding vind op twee vlakke plaas: die vlak van die beskikbaarheid van inligting en die vlak van die toeganklikheid van die beskikbare inligting vir woordeboekgebruikers. Gegewens verkry van twee uitreikoefeninge uitgevoer om gebruikers se opvattings van die woordeboek en hul vaardigheid in die gebruik van die woordeboek vas te stel, is ook ondersoek, terwyl die begrip van gebruikersvriendelikheid en die algemene beginsels van woordeboekmaak die raamwerk vorm waarbinne die ontleding gedoen word.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/sup-1/EJC60689
2009-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error