1887

n Lexikos - Compiling a monolingual dictionary for native speakers : on the compilation of monolingual dictionaries

USD

 

Abstract

This article gives a survey of the main issues confronting the compilers of monolingual dictionaries in the age of the Internet. Among others, it discusses the relationship between a lexical database and a monolingual dictionary, the role of corpus evidence, historical principles in lexicography vs. synchronic principles, the instability of word meaning, the need for full vocabulary coverage, principles of definition writing, the role of dictionaries in society, and the need for dictionaries to give guidance on matters of disputed word usage. It concludes with some questions about the future of dictionary publishing.

Hierdie artikel gee 'n oorsig van die hoofkwessies waarmee die samestellers van eentalige woordeboeke in die eeu van die Internet te kampe het. Dit bespreek onder andere die verhouding tussen 'n leksikale databasis en 'n eentalige woordeboek, die rol van korpusgetuienis, historiese beginsels vs sinchroniese beginsels in die leksikografie, die onstabiliteit van woordbetekenis, die noodsaak van 'n volledige woordeskatdekking, beginsels van die skryf van definisies, die rol van woordeboeke in die maatskappy, en die noodsaak vir woordeboeke om leiding te gee oor sake van betwiste woordgebruik. Dit sluit af met 'n aantal vrae oor die toekoms van die publikasie van woordeboeke.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/20/1/EJC60710
2010-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error