1887

n Lexikos - 'n Woord van AFRILEX

USD

 

Abstract

'n Totaal van vyf kontinentale verenigings vir die leksikografie is tans aktief. Alhoewel hierdie verdeling heeltemal kunsmatig is - omdat elke vereniging leksikografiese bydraes in enigeen van die wêreld se tale verwelkom - bly die skeiding prakties. AFRILEX, gestig in 1995, is een van die jonger familielede, aangesien die DSNA reeds twintig jaar vroeër tot stand gekom het. Drie van die vyf kontinentale verenigings het ook "hulle" eie tydskrif soos gesien kan word in die tabel hieronder.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/20/1/EJC60739
2010-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error