1887

n Lexikos - Voorwoord

USD

 

Abstract

Vanjaar se nommer van is 'n omvangryke bundel. Dit bevat 26 artikels wat 'n wye reeks leksikografiese onderwerpe vanuit verskeie hoeke benader en wat 'n verskeidenheid woordeboeke in verskillende tale bespreek. 'n Spesialeafdeling oor die samestelling van eentalige woordeboeke bied twee komplementêre artikels aan. In 'n verdere spesiale afdeling word Suid-Afrikaanse terminologiebestuur en -beleid in twee aanvullende artikels bespreek. Twee leksikografiese opnames oor uiteenlopende onderwerpe word beskryf: oor studente se opvattings van woordeboeke en oor studente se gebruik van sakelektroniese woordeboeke. Die afdeling met leksikografiese notas bevat drie artikels oor die inkorporering en opname van leenwoorde in die Afrikatale en Afrikataalwoordeboeke. Twee resensieartikels en vyf resensies, gevolg deur twee bladsye publikasieaankondigings, sluit die inhoud af.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/20/1/EJC60741
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error