1887

n Lexikos - Woordenboeken en hun lotgevallen: Studies over lexicografische praktijk (ca. 1850 tot heden), Jan Posthumus
Lexicografie in Nederland: Peilingen in de negentiende en twintigste eeuw, Jan Posthumus : book review

USD

 

Abstract

Jan Posthumus het bekend geword vir sy navorsing oor bekende Nederlandse woordeboeke vanaf ongeveer die middel van die 19de eeu, en sy artikels daaroor wat veral in die tydskrifte en verskyn het. 'n Veertiental van hierdie artikels is in hersiene vorm versamel in . Twee langer artikels wat oor die leksikografiese aktiwiteite van die familie Calisch en die inhoud en inrigting van Koenen se handel, kon nie in hierdie bundel ingesluit word nie. Hulle is, voorsien van 'n inleiding, saam met vier langer artikels uit , naamlik die een oor Kramer se Franse, Duitse en Engelse vertaalwoordeboeke, en die drie oor Prick van Wely se leksikografiese werk, byeengebring in wat by die Vrije Universiteit, Amsterdam as 'n akademiese proefskrif aangebied is. Daar is dus 'n oorvleueling wat die inhoud van hierdie twee werke betref.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/21/1/EJC60744
2011-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error