1887

n Lexikos - Equivalent selection in specialized e-lexicography : a case study with Spanish accounting terms

USD

 

Abstract

Interest in specialized lexicography has been propelled both by the development of LSP communication in academic circles and by the consolidation of function-based approaches to lexicography that have identified the existence of several user types, e.g., experts, semi-experts and interested laypersons, and use situations, typically cognitive-oriented and communicative-oriented (Bergenholtz and Tarp, 2003, 2004). This paper follows suit and elaborates on the selection of Spanish equivalents in a particular dictionary project: the , one of the Accounting dictionaries. This dictionary aims to satisfy the needs of translators (primary user group), accountants and financial experts (secondary user group), as well as students of accountancy and translation, journalists, and interested laypersons (tertiary user group). It addresses the issue as a lexicographical problem and makes comments on the decisions taken by elaborating on three lexicographical principles that take into consideration the nature of lexicography, the technical options the Internet offers, and the defining characteristics of specialized discourse: and .


Belangstelling in gespesialiseerde leksikografie is aangevuur deur sowel die ontwikkeling van TSD-kommunikasie in akademiese kringe as die konsolidasie van funksie-gebaseerde benaderings tot leksikografie. Laasgenoemde benadering het die bestaan van verskeie gebruikerstipes, bv. kundiges, semi-kundiges en geïnteresseerde leke, en gebruiksituasies, tipies kognitief-georiënteerde en kommunikatief-goriënteerde situasies, geïdentifiseer (Bergenholtz and Tarp, 2003, 2004). Hierdie artikel volg hierdie ontwikkelings na en wei uit oor die seleksie van Spaanse ekwivalente in 'n spesifieke woordeboekprojek: die , 'n rekeningkunde-woordeboek. In hierdie woordeboek word beoog om te voorsien in die behoeftes van vertalers (die primêre gebruikersgroep), rekeningkundiges en finansiële kundiges (die sekondêre gebruikersgroep), en rekeningkunde-, vertaal-en joernalistiekstudente asook geïnteresseerde leke (die tersiêre gebruikersgroep). Hierdie kwessie word aangespreek as 'n leksikografiese probleem en kommentaar word gelewer op die besluite wat geneem is deur uit te brei op drie leksikografiese beginsels wat die aard van die leksikografie, die tegniese opsies wat deur die Internet gebied word, en die definiërende eienskappe van gespesialiseerde diskoers in ag neem: en .

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/21/1/EJC60759
2011-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error