1887

n Lexikos - Needs-adapted data presentation in e-information tools

USD

 

Abstract

In the current debate about the status of lexicography there are at least three quite different opinions:

  • Lexicography does not have or need any kind of own theory but can use all relevant linguistic theories.
  • Lexicography needs a special theory for the lexicographical praxis, but this discipline is still a part of linguistics.
  • Lexicography is a genuine part of information science and can use theories and learn from practice in the information society, but it also needs special theories for lexicography.
  • It is the third opinion we will maintain in this paper by discussing the information needs in the information society and partly using the function theory of lexicography.


    In die huidige debat oor die status van leksikografie is daar minstens drie wyd uiteenlopende standpunte:
  • Leksikografie het nie en benodig ook nie enige tipe eie teorie nie, maar kan van alle relevante taalkundige teorieë gebruik maak.
  • Leksikografie benodig 'n spesiale teorie vir die leksikografiese praktyk, maar hierdie dissipline is nog steeds deel van taalkunde.
  • Leksikografie is 'n ware deel van inligtingkunde en kan die teorieë gebruik en uit die gebruike in die inligtingsamelewing leer, maar dit benodig spesiale teorieë vir leksikografie.
  • Ons handhaaf die laaste standpunt in hierdie artikel waarin inligtingbehoeftes in die inligtinggemeenskap bespreek word met gedeeltelike gebruik van die funksieteorie van leksikografie.

    Loading

    Article metrics loading...

    /content/lexikos/21/1/EJC60761
    2011-01-01
    2016-12-06
    This is a required field
    Please enter a valid email address
    Approval was a Success
    Invalid data
    An Error Occurred
    Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error