1887

n Lexikos - 'n Woord van AFRILEX / A few words from AFRILEX

USD

 

Abstract

Dr. J.C.M.D. du Plessis het ons in die Voorwoord van verlede jaar se uitgawe van meegedeel dat daardie volume die laaste een sou wees waarvoor hy as redakteur van ons tydskrif sou optree. Hy het aangekondig dat die redakteurskap in die toekoms op 'n roterende basis deur proff. Elsabé Taljard, Danie Prinsloo en Rufus Gouws behartig sal word. Ons verwelkom hulle, en veral vir Elsabé, wat bereid was om eerste aan die beurt te wees. Elsabé neem oor op 'n tydstip waarin maksimaal funksioneer, en soos in die geval van 'n 4 x 100-afloswedloop, is hierdie taak ewe afhanklik van bekwaamheid as spoed. Johan, wat vir nie minder nie as veertien uit die vorige twintig jaar geredigeer het, het van krag tot krag gegaan met elke nuwe uitgawe. Met volume 20 het ons uitmuntende redakteur 'n puik ampstermyn op 'n skitterende wyse afgesluit. Met 800 bladsye het Johan se finale uitgawe gegroei tot meer as net 'n nommer van 'n tydskrif om sodoende sy plek te verseker op die rakke vir die mees gewaardeerde boeke in 'n biblioteek, waar dit nou sy aan sy staan met die gewigtigste woordeboeke - heel gepas vir ons vakrigting.

In the Foreword to last year's volume of , Dr. J.C.M.D. du Plessis informed us that that volume was going to be his last as Editor of our journal. He announced that the baton would henceforth be passed on to a rotating triumvirate: Proff. Elsabé Taljard, Danie Prinsloo, and Rufus Gouws. We welcome them, and especially Elsabé, who was found willing to be next in line. Elsabé takes over at a moment when Lexikos has reached top speed, and as in a 4 x 100 relay race, the task is just as much a skill event as it is a speed event. Johan, who had been editing for no less than fourteen of the first twenty years, went from strength to strength with each new volume. With Volume 20, our Editor-par-Excellence put a magnificent capstone to an outstanding tenure. Weighing in at 800 pages, Johan's capstone simply outgrew the concept of a single journal issue, catapulting it to the most valued library shelves, where it now rubs shoulders with the heftiest of dictionaries - quite appropriate for our discipline.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/21/1/EJC60764
2011-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error