1887

n Lexikos - A critique of the controlled defining vocabulary in

USD

 

Abstract

This article critically analyses the Longman Defining Vocabulary (LDV) in relation to its size, range and frequency, senses, parts of speech, affixes, and multiword expressions. The recent versions of the LDV contain a relatively fixed number of items. Over 85% of those items were found to be highly frequent, and for the defining purpose, genus terms, grammatical terms, etc. have also been included. The number of affixes in the LDV has been greatly reduced, and some common derivatives have been listed separately. On the other hand, the actual size of the LDV is much larger than was reported, for LDOCE did not distinguish between the LDV items with different senses or forms. It was found that the claim of using the 'most common meanings' of the LDV items is not always held true. The parts of speech of the LDV items have not been systematically indicated. Many multi-word expressions, which have been used in the definitions in LDOCE, are not part of the LDV. This study sheds some light on the improvement in the practice of using a controlled defining vocabulary in an English learner's dictionary.


In hierdie artikel word 'n kritiese ontleding gedoen van die Longman Definisiewoordeskat (LDW) met betrekking tot die grootte, omvang en frekwensie, betekenisse, woordsoorte, affikse en meerwoordige uitdrukkings daarvan. Die onlangse weergawes van die LDW bevat 'n relatief vaste aantal items. Daar is bevind dat meer as 85% van hierdie items 'n hoë frekwensie het, en dat genusterme, grammatiese terme, ens., ook ingesluit is vir die doeleindes van definiëring. Die aantal affikse in die LDW is grootliks verminder, en sommige algemene afleidings is apart gelys. Aan die ander kant was die werklike grootte van die LDW baie groter as wat aangedui is, aangesien LDOCE nie onderskei het tussen die LDW-items met verskillende betekenisse of vorms nie. Daar is bevind dat die bewering dat die 'algemeenste betekenisse' van die LDW-items gebruik is, nie altyd gegeld het nie. Die woordsoorte van die LDW-items is nie sistematies aangedui nie. Baie meerwoordige uitdrukkings wat in die definisies van LDOCE gebruik is, vorm nie deel van die LDW nie. Hierdie studie werp lig op die verbetering in die gebruik van 'n beperkte definisiewoordeskat in 'n Engelse aanleerderswoordeboek.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129968
2012-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error