1887

n Lexikos - A study of the use of the by primary school children

USD

 

Abstract

A research project on the use of the by primary school learners is described. (In South Africa the term is used to describe a pupil at school). Studies on the way in which learners use dictionaries provide valuable information for both lexicographers and language teachers. The assessment of users' skills regarding the use of the was made in the learners' home language. In order to design a test to assess dictionary skills regarding the language learning outcomes of Grade 4 learners, the language learning assessment outcomes in the Grade 4 Afrikaans home language curriculum had to be unwrapped. The process was undertaken in cooperation with Grade 4 teachers to ensure that a realistic assessment of dictionary skills was made and an assessment of dictionary skills of 200 learners ensued. The assessments were marked, marks were calculated and results were analysed. Teachers were trained in teaching dictionary learning strategies and language skills. Learners then received training from their teachers to extract semantic information from a dictionary, as this proved to be the most difficult skill to master, according to the results of the assessment.


'n Navorsingsprojek oor die gebruik van die deur laerskoolleerders word beskryf. (Die term word in Suid-Afrika gebruik om na skoolleerlinge te verwys). Navorsing oor die manier waarop leerders woordeboeke gebruik, verskaf waardevolle inligting vir leksikograwe sowel as vir taalonderwysers. 'n Assessering van gebruikersvaardighede t.o.v. die gebruik van die is in die leerders se moedertaal gedoen. Die leeruitkomste van die graad 4-kurrikulum vir Afrikaans as huistaal is ontleed om 'n toets op te stel om woordeboekvaardighede rakende taalonderriguitkomste van graad 4-leerders te assesseer. Die proses het in samewerking met graad 4-onderwysers geskied, om te verseker dat 'n realistiese assessering van woordeboekvaardighede plaasvind. Assessering van die woordeboekvaardighede van 200 leerders is uitgevoer. Die assesserings is gemerk, punte is bereken en resultate is ontleed. Onderwysers het opleiding ontvang in die onderrig van woordeboekvaardighede, en ook in die onderrig van taalvaardighede. Leerders het spesifieke onderrig ontvang om semantiese inligting in 'n woordeboek te ontsluit, aangesien dit, volgens die uitslae van die assessering, die moeilikste vaardigheid was om te bemeester.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129969
2012-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error