1887

n Lexikos - Do we need a (new) theory of lexicography?

USD

 

Abstract

In the current transition from printed to electronic dictionaries the question has been raised whether we need a new theory of lexicography that may guide the conception and production of lexicographical e-tools or if we can use the theories already developed in the era of printed works. In order to answer this question the article first of all discusses the question whether a lexicographical theory exists, is possible at all or even wanted. It shows that the various approaches to this question are mainly due to the fact that the very concept of theory is widely disputed within lexicographical circles. In this respect, it briefly discusses the Anglo-Saxon academic tradition according to which science is only related to natural phenomena and where all other phenomena are referred to the spheres of art and craft, and it shows that this tradition is widely opposed by the traditions in other parts of the world. Upon this basis, the article shows that a lexicographical theory is not only possible but that various highly useful theories already exist. Finally, it claims that these theories, especially the ones that are not only focusing on the printed dictionary form, should not be rejected but should be further enhanced and improved in close interaction between lexicography and other consultation disciplines within the broad area of information science.


Tydens die huidige oorgang van gedrukte na elektroniese woordeboeke is die vraag geopper of ons 'n nuwe leksikografieteorie benodig wat die ontwerp en produksie van leksikografiese egereedskap kan rig en of ons die teorieë wat reeds ontwikkel is tydens die era van gedrukte werke kan gebruik. Om hierdie vraag te beantwoord bespreek die artikel eerstens die vraag of 'n leksikografieteorie bestaan en of dit enigsins moontlik of selfs wenslik is. Dit toon dat die verskillende benaderings tot hierdie kwessie hoofsaaklik te danke is aan die feit dat die hele konsep van teorie wyd binne leksikografiese kringe betwis word. Kortliks word die Angel-Saksiese akademiese tradisie bespreek waarvolgens die wetenskap slegs betrekking het op natuurlike verskynsels en waar alle ander verskynsels binne die sfeer van die kunste en vaardighede val. Dit toon ook dat hierdie tradisie in groot teenstelling is met die tradisies in ander dele van die wêreld. Vanuit hierdie vertrekpunt toon die artikel dat 'n leksikografieteorie nie alleen moontlik is nie, maar dat verskeie hoogs nuttige teorieë reeds bestaan. Ten slotte word beweer dat hierdie teorieë, veral dié wat nie net fokus op die gedrukte woordeboekvorm nie, nie verwerp behoort te word nie, maar verder uitgebrei en verbeter moet word in noue wisselwerking tussen die leksikografie en ander raadplegingsvakrigtings binne die breë veld van die inligtingswetenskap.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129971
2012-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error