1887

n Lexikos - The role of syntactic class, frequency, and word order in looking up English multi-word expressions

USD

 

Abstract

Multi-word lexical units, such as compounds and idioms, are often problematic for lexicographers. Dictionaries are traditionally organized around single orthographic words, and so the question arises of where to place such complex lexical units. The user-friendly answer would be to include them primarily under the word which users are most likely to look up. But how do we know which words are likely to be looked up? The present study addresses this question by examining the roles of part of speech, word frequency, and word position in guiding the decisions of Polish learners of English as to which component word of a multi-word expression to look up in the dictionary. The degree of word frequency is found to be the strongest predictor, with less frequent words having a significantly greater chance of being selected for consultation. Then there is an independent part of speech-related preference for nouns, with adjectives being second, followed by verbs in third place. Words belonging to the remaining syntactic categories (adverbs, prepositions, conjunctions, determiners, and pronouns) are hardly looked up at all. However, word placement within the multi-word expression does not seem to matter much. This study has implications for dictionary makers in considering how to list multi-word-expressions.


Meerwoordige leksikale items, soos samestellings en idiome, is dikwels problematies vir leksikograwe. Woordeboeke word tradisioneel gerangskik om enkele ortografiese woorde, en dus ontstaan die vraag waar sulke komplekse leksikale items geplaas moet word. Die gebruikersvriendelike antwoord sou wees om hulle primêr in te sluit onder die woord wat gebruikers gewoonlik eerste sou naslaan. Maar hoe weet ons watter woorde gewoonlik nageslaan word? Die huidige studie spreek hierdie vraag aan deur die rol te ondersoek wat die woordsoort, woordfrekwensie, en woordposisie speel om Poolse aanleerders van Engels se besluite te rig oor watter woord om binne 'n meerwoordige uitdrukking in die woordeboek na te slaan. Daar is gevind dat die woordfrekwensie die sterkste voorspeller is, met minder gebruiklike woorde wat 'n beduidend groter kans het om vir naslaan gekies te word. Dan is daar 'n onafhanklike voorkeur wat verband hou met die woordsoort vir selfstandige naamwoorde, met byvoeglike naamwoorde in die tweede plek, gevolg deur werkwoorde in die derde plek. Woorde wat behoort tot die oorblywende sintaktiese kategorieë (bywoorde, voorsetsels, voegwoorde, bepalers en voornaamwoorde) word skaars opgesoek. Woordplasing binne die meerwoordige uitdrukking skyn egter nie baie saak te maak nie. Hierdie studie het implikasies vir woordeboekmakers wanneer hulle oorweeg hoe om meerwoordige uitdrukkings te lys.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129975
2012-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error