1887

n Lexikos - E-dictionary use under the spotlight : students' use of pocket electronic dictionaries for writing

USD

 

Abstract

This article reports on the utilisation of pocket electronic dictionaries (PEDs) for writing by learners of English at a Thai university. It aims to enrich the study of dictionary use behaviour by investigating, through the use of combined research methods, exactly what happens when students use PEDs for production. The participants in this study included 13 students who were chosen from a group of 1211 students enrolled in a foundation English course at a university in Thailand. Data were collected using a think-aloud protocol, observation, and retrospective interviews as data collection methods. The first eight participants were asked to read a passage in Thai. Using dictionaries in their PEDs, they were asked to write a summary in English (the Water I experiment). The remaining five participants followed the same procedure, but after the summary task was completed, they were asked to review their summaries using the , and the English-English dictionary in their PEDs (the Water II experiment). The experimental study revealed how the participants tackled the reading passage and wrote summaries, the problems they encountered, and the strategies they used to solve these problems. A graphic representation of the PED consultation process was also proposed. The use of the English-English dictionary in their PEDs helped some participants review their English summaries. It was found that some participants failed to display (extended) knowledge of the PEDs they were using. The investigations revealed several factors that may have hampered dictionary lookup success as well as factors that may have promoted dictionary lookup success.


In hierdie artikel word verslag gedoen van die gebruik van elektroniese sakwoordeboeke (ESW'e) vir skryfwerk deur aanleerders van Engels by 'n Thaise universiteit. Daar word gepoog om die studie van woordeboekgebruiksgedrag te verryk deur ondersoek in te stel na presies wat gebeur wanneer studente ESW'e gebruik vir skryfwerk deur gebruik te maak van gekombineerde navorsingsmetodes. Die deelnemers aan hierdie studie het 13 studente ingesluit wat gekies is uit 'n groep van 1211 studente wat aan 'n universiteit in Thailand ingeskryf was vir 'n kursus in basiese Engels. Data is versamel deur middel van 'n hardopdinkprotokol, waarneming en retrospektiewe onderhoude as dataversamelingsmetodes. Die eerste agt deelnemers is gevra om 'n gedeelte in Thai te lees. Hulle is gevra om 'n opsomming in Engels te skryf (die Water I-eksperiment) terwyl hulle woordeboeke in hulle ESW'e gebruik. Die oorblywende vyf deelnemers het dieselfde prosedure gevolg, maar nadat die opsommingstaak afgehandel is, is hulle gevra om hulle opsommings te kontroleer deur die en die Engels-Engels-woordeboek in hulle ESW'e te gebruik (die Water II-eksperiment). Die eksperimentele studie het getoon hoe die deelnemers die leesgedeelte aangepak en opsommings geskryf het, watter probleme hulle teëgekom het en watter strategieë hulle gebruik het om hulle probleme op te los. 'n Grafiese voorstelling van die proses van hoe die ESW'e geraadpleeg is, is ook aangebied. Die gebruik van die Engels-Engels-woordeboek in hulle ESW'e het sommige deelnemers gehelp met die kontrolering van hul Engelse opsommings. Daar is bevind dat sommige deelnemers nie 'n (uitgebreide) kennis kon toon van die ESW'e wat hulle gebruik het nie. Die ondersoeke het verskeie faktore blootgelê wat die sukses van naslaan in die woordeboek sou kon belemmer, sowel as faktore wat die sukses van naslaan sou kon bevorder.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129984
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error