n Lexikos - What is lexicography?




Within the field of lexicography there are numerous differences when it comes to the interpretation of the term and differences in determining the nature, extent and scope of this term. Although it is widely accepted that lexicography consist of two components, i.e. theoretical lexicography and the lexicographic practice, different definitions of give no unambiguous reflection of this distinction and of the individual components. This paper looks at some prevailing diverse uses and interpretations of the word . This is followed by proposals to ensure a transformative, unified and comprehensive interpretation of this concept.

In die leksikografie bestaan daar talle verskille met betrekking tot die interpretasie van die term asook met betrekking tot 'n vasstelling van die aard, omvang en bestek van hierdie term. Alhoewel dit wyd aanvaar word dat leksikografie uit twee komponente bestaan, naamlik 'n teoretiese en 'n praktiese komponent, bied onderskeie definisies van geen ondubbelsinnige beskrywing van hierdie verskil en van die onderskeie komponente nie. Hierdie artikel gee aandag aan enkele bestaande maar uiteenlopende gebruike en interpretasies van die woord . Daarna volg voorstelle ter versekering van 'n transformatiewe verenigde en omvattende interpretasie van hierdie begrip.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error