1887

n Lexikos - What counts as a proverb? The case of

USD

 

Abstract

A dictionary on proverbs should meet its claim in compiling the specific, relevant formulaic entries in order to retrieve the required information as quickly and as successfully as possible. The inconsistency between what such a dictionary claims to include and what it actually includes might stem from not attending to the possible boundaries between the fixed expressions that might as well be considered as guidelines in lexicography. Based on the distinctions between the fixed expressions offered in Gramley and Pätzold (1992) and Simpson (1985), (Bertram 1996) was investigated as a sample proverb dictionary available, especially useful for non-native speakers. It was found that (a) the above dictionary failed to distinguish between proverbs and other prefabricated expressions and (b) nearly 67 percent out of the total number of the entries in the dictionary were found to be proverbs whereas around 33 percent of them turned out to be non-proverb items. Some lexicographic as well as research implications are also discussed at the end.


'n Spreekwoordeboek behoort sy naam gestand te doen deur die spesifieke, relevante formuleagtige inskrywings op te neem om die gevraagde inligting so vinnig en suksesvol moontlik op te spoor. Die teenstrydigheid tussen wat so 'n woordeboek beweer hy opneem en wat hy inderdaad opneem mag spruit uit die feit dat daar nie aandag gegee word aan die moontlike grense tussen die vaste uitdrukkings, wat as riglyne in die leksikografie beskou kan word, nie. (Bertram 1996) is ondersoek as 'n voorbeeld van 'n beskikbare spreekwoordeboek wat besonder nuttig vir niemoedertaalsprekers is. Hierdie ondersoek is gebaseer op die onderskeidings tussen vaste uitdrukkings wat aangebied word in Gramley en Pätzold (1992) en Simpson (1985). Daar is bevind dat (a) die bogenoemde woordeboek nagelaat het om te onderskei tussen spreekwoorde en ander vaste uitdrukkings en dat (b) byna 67 persent van die totale aantal inskrywings in die woordeboek spreekwoorde was teenoor ongeveer 33 persent van die items wat geblyk het nie spreekwoorde was nie. Ten slotte word sommige implikasies vir die leksikografie sowel as vir navorsing bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129987
2012-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error