1887

n Lexikos - From e-lexicography to electronic lexicography. A joint review : review article

USD

 

Abstract

Two recently published books outline the main issues of the current debate on lexicography. The first, edited by Fuertes-Olivera and Bergenholtz in 2011, presents the standpoints of the lexicographical function theory on the future developments of dictionaries, while, in some chapters, current innovative tools are described, tools which allow customizations according to the user's type of need. The second volume, edited by Granger and Paquot in 2012, presents different opposing views on what the dictionaries of the future will look like, such as the linguistic-oriented stance of Hanks and that of Tarp concerning theoretical lexicography. The dictionary projects that are described within these pages offer an interesting basis of comparison with those developed by the representatives of the function theory.


Twee onlangs gepubliseerde boeke skets die belangrikste kwessies in die huidige debat oor die leksikografie. Die eerste, in 2011 geredigeer deur Fuertes-Olivera en Bergenholtz, gee die standpunte van die leksikografiesefunksieteorie oor die toekomstige ontwikkelinge van woordeboeke, terwyl, in sommige hoofstukke, huidige innoverende gereedskap beskryf word, gereedskap wat pasmaking volgens die gebruiker se soort behoefte toelaat. Die tweede boek, , in 2012 geredigeer deur Granger en Paquot, bied verskillende opponerende standpunte oor hoe die woordeboeke van die toekoms sal lyk, soos die linguisties georiënteerde benadering van Hanks en dié van Tarp betreffende die teoretiese leksikografie. Die woordeboekprojekte wat in hierdie bladsye beskryf word, bied 'n interessante vergelykingsbasis met dié ontwikkel deur die verteenwoordigers van die funksieteorie.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/23/1/EJC146556
2013-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error