1887

n Lexikos - Development in lexicography : from polyfunctional to monofunctional accounting dictionaries

USD

 

Abstract

This article describes the theoretical foundation of the accounting dictionaries as well as its practical results. Furthermore, the implementation of the project shows how the constant interaction of lexicographical theory with practical dictionary work over a period of 10 years has led to lexicographical development and adaptation resulting in ongoing adjustments to the dictionaries and their theoretical foundation. This is exemplified by studying the transition from polyfunctional to monofunctional dictionaries in an attempt to provide help in several types of usage situations, typically in communicative situations, e.g. when reading, writing or translating English, Danish or Spanish accounting texts, or cognitive situations, i.e. when users want to know more about accounting matters or accounting language. The article also indicates that the creation of this project connects e-lexicography with the knowledge-based economy. Lexicographers work in the cloud being physically thousands of kilometres away; they work with experts in accounting, databases and the Internet with the aim of constructing and updating a high-quality tool with relatively low information costs for users. Finally, this article shows that the future of lexicography rests on designing, constructing, and updating information tools that take into consideration not only the true nature of lexicography but also the possibilities of the Internet and its technologies, as advocates of the Function Theory of Lexicography do on a regular basis.


Hierdie artikel beskryf sowel die teoretiese grondslag van die rekenkundige woordeboeke as die praktiese resultate daarvan. Verder het die implementering van die projek getoon hoe die voortdurende wisselwerking van leksikografiese teorie met praktiese woordeboekwerk oor 'n tydperk van 10 jaar gelei het tot leksikografiese ontwikkeling en wysiging wat voortdurende aanpassings aan die woordeboeke en hul teoretiese grondslag tot gevolg gehad het. Dit word geïllustreer deur te let op die oorgang van polifunksionele na monofunksionele woordeboeke in 'n poging om hulp te verleen in verskeie soorte gebruiksituasies, gewoonlik in kommunikatiewe situasies, bv. wanneer Engelse, Deense of Spaanse rekenkundige tekste gelees, geskryf of vertaal word, of in kognitiewe situasies, d.i. wanneer gebruikers meer wil weet oor rekenkundige aangeleenthede of rekenkundige taal. Die artikel toon ook dat die skepping van hierdie projek e-leksikografie met die kennis-gebaseerde ekonomie verbind. Leksikograwe werk in die wolk deur fisies duisende kilometers van mekaar te wees; hulle werk met kundiges in die rekeningkunde, databasisse en die Internet met die doel om 'n hoëdrukgehaltewerktuig te bou en aan te pas met 'n relatief lae inligtingskoste vir gebruikers. Ten slotte toon hierdie artikel dat die toekoms van die leksikografie lê in die ontwerp, bou en aanpassing van inligtingswerktuie wat nie net die ware aard van die leksikografie in aanmerking neem nie, maar ook die moontlikhede van die Internet en sy tegnologieë, soos die voorstanders van die Funksieteorie van die Leksikografie op 'n gereelde basis doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/23/1/EJC146569
2013-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error