1887

n Lexikos - What is a lexicographical database?

USD

 

Abstract

Fifty years ago, no lexicographer used a database in the work process. Today, almost all dictionary projects incorporate databases. In our opinion, the optimal lexicographical database should be planned in cooperation between a lexicographer and a database specialist in each specific lexicographical project. Such cooperation will reach the highest level of success if the lexicographer has at least a basic knowledge of the topic presented in this paper: What is a database? This type of knowledge is also needed when the lexicographer describes an ongoing or a finished project. In this article, we provide the description of this type of cooperation, using the most important theoretical terms relevant in the planning of a database. It will be made clear that a lexicographical database is like any other database. The only difference is that an optimal lexicographical database is constructed to fulfil the requirements for a specific lexicographical project.


Geen leksikograaf het vyftig jaar gelede 'n databasis in die werksproses gebruik nie. Vandag inkorporeer byna alle woordeboekprojekte databasisse. Na ons mening behoort die beste leksikografiese databasis beplan te word in samewerking tussen 'n leksikograaf en 'n databasisdeskundige vir elke bepaalde leksikografiese projek. So 'n samewerking sal die hoogste suksesvlak bereik as die leksikograaf ten minste 'n basiese kennis van die onderwerp van hierdie artikel het: Wat is 'n databasis? Hierdie soort kennis is ook nodig as die leksikograaf 'n voortgesette of 'n voltooide projek beskryf. In hierdie artikel verskaf ons 'n beskrywing van hierdie soort samewerking deur die belangrikste teoretiese terme te gebruik wat toepaslik is in die beplanning van 'n databasis. Dit sal duidelik gemaak word dat 'n leksikografiese databasis soortgelyk is aan enige ander databasis. Die enigste verskil is dat die beste leksikografiese databasis saamgestel is om aan die behoeftes van 'n spesifieke leksikografiese projek te voldoen.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/23/1/EJC146582
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error