1887

n Lexikos - Creating a German-Basque electronic dictionary for German learners

USD

 

Abstract

In this paper, we introduce the new electronic dictionary project , which is currently being worked on at UPV-EHU University of the Basque Country. The introduction addresses the need for and functions of a new electronic dictionary for that language pair, as well as general considerations about bilingual lexicography and German as foreign language (GFL).


The language pair German-Basque, which can be called or , does not have any lexicographical antecedents that could be updated or adapted. Nevertheless, existing monolingual lexicographical databases and a newly created German-Basque parallel corpus support the editing process of the new dictionary. We explain our workflow in macrostructure and microstructure design and editing, and propose a first iteration of the online user interface and publishing process.


In hierdie artikel word , die nuwe projek vir 'n elektroniese woordeboek wat tans aan die UPV-EHU Universiteit van die baskiese gebied saamgestel word, bespreek. In die inleiding word gewys op die behoefte aan en funksies van 'n nuwe elektroniese woordeboek vir hierdie taalpaar asook algemene aspekte van tweetalige leksikografie met Duits as vreemde taal.
Die taalpaar Duits-Baskies, waarna verwys kan word as 'n taalpaar met minder hulpmiddele en medium digtheid, het geen leksikografiese voorgangers wat hersien of aangepas kan word nie. Desondanks word die samestellingsproses van 'n nuwe woordeboek ondersteun deur bestaande eentalige leksikografiese databasisse en 'n nuwe Duits-Baskiese parallelkorpus. Die werkswyse word bespreek m.b.t. die ontwerp van die makro- en mikrostruktuur en die redigering, en voorstelle word gemaak vir 'n eerste weergawe van 'n aanlyn koppelvlak en die publikasieproses.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/24/1/EJC161491
2014-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error