1887

n Lexikos - A critical evaluation of the paradigm approach in Sepedi lemmatisation - the as a case in point

USD

 

Abstract

This article gives a critical evaluation of the paradigm approach of the to the lemmatisation of verbs and nouns derived from verbs. The verb stem 'break' with its complicated system of derivations will be taken as a case in point. The paradigm presented for will be evaluated in terms of structure, occurrence in Sepedi corpora and dictionaries, actual use by mother-tongue speakers, user-friendliness, contextualisation versus decontextualisation in relation to the cross-referencing system and space utilisation. Bringing together, and lexicographically treating all these forms for a single verb surely is a lexicographic achievement. The question, however, is to what extent such an approach is useful in respect of forms likely to be looked up by dictionary users, whether all of these forms actually exist, how user-friendly the approach and presentation is, if comment on semantics is sufficient and consistent and whether such a lumping approach actually saves space in contrast to entering derivations as main lemmas in a splitting approach.


Hierdie artikel gee 'n kritiese evaluering van die paradigmabenadering tot die tot die lemmatisering van werkwoorde en naamwoorde wat van werkwoorde afgelei is. Die werkwoordstam 'breek' met sy komplekse sisteem van afleidings word as voorbeeld geneem. Die paradigma wat vir aangebied word, sal in terme van struktuur, werklike gebruik deur moedertaalsprekers, voorkoms in Sepedikorpusse, gebruikersvriendelikheid, kontekstualisering versus dekontekstualisering ten opsigte van die kruisverwysingstelsel en ruimtebenutting geëvalueer word. Die byeenbring, en leksikografiese bewerking van al hierdie vorme vir 'n enkele werkwoord is sonder twyfel 'n leksikografiese prestasie. Die vraag is egter tot watter mate dit nuttig is ten opsigte van vorme wat waarskynlik deur woordeboekgebruikers opgesoek sal word, of al hierdie vorme werklik bestaan, hoe gebruikersvriendelik die benadering en aanbieding is, of semantiese kommentaar voldoende en konsekwent is, en of so 'n saamgevoegde benadering werklik ruimte bespaar in teenstelling met die aanbieding van afleidings as afsonderlike hooflemmas in 'n opgedeelde benadering.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/24/1/EJC161495
2014-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error