1887

n Lexikos - A functional analysis of the e-WAT with specific focus on the mobile version : towards a model for improvement

USD

 

Abstract

Lexicography's identity crisis leads to a shift towards electronic lexicographic tools. The rise of mobile phone and smartphone usage in South Africa also creates the opportunity for lexicographers to exploit a new market. This article looks at the current state of Afrikaans mobile dictionaries as an opportunity to delve into this market. The electronic WAT is analysed by primarily applying the function theory to show where user needs must be addressed. This leads to a model for improvement of this and possibly all other mobile dictionaries in South Africa.


Leksikografie se identiteitskrisis lei tot 'n verskuiwing na elektroniese leksikografiese gereedskap. Die groeiende tendens van sel- en slimfone in Suid-Afrika skep ook die geleentheid vir leksikograwe om 'n nuwe mark te ontgin. Hierdie artikel kyk na die onbevredigende toestand van Afrikaanse selfoonwoordeboeke as grondslag vir verdere ondersoek in hierdie sfeer. Die elektroniese WAT word ondersoek deur die funksieteorie toe te pas, om veral aan te dui waar die gebruiker se behoeftes aangespreek moet word. Dit lei tot 'n model vir die verbetering van hierdie en moontlik alle ander selfoonwoordeboeke in Suid-Afrika.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/24/1/EJC161504
2014-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error