1887

n Lexikos - Voorwoord / Foreword

USD

 

Abstract

Na die uittrede van dr. Johan du Plessis as redakteur van na afloop van die publikasie van 20 in 2010 is daar besluit op die instelling van 'n redaksie van drie lede, te wete proff. Elsabé Taljard, Danie Prinsloo en Rufus Gouws, wat elkeen om die beurt as redakteur van 'n bepaalde uitgawe van sou optree. In ooreenstemming hiermee was proff. Elsabé Taljard en Danie Prinsloo die redakteurs van onderskeidelik 21 en 22. In 2013 kon ek weens ander verpligtinge nie die taak oorneem nie en dr. Johan du Plessis het goedgunstiglik ingewillig om as redakteur van 23 op te tree. Ons hartlike dank aan hom dat hy ondanks sy redakteursaftrede bereid was om weer as redakteur op te tree. Hy het hierdie taak soos altyd in die verlede met groot sukses afgehandel. Vir 24 word die beplande rotasie van redakteurs voortgesit en word die eerste siklus van die stelsel van drie redakteurs voltooi.

After Dr Johan du Plessis retired as editor of following the publication of 20 in 2010, the decision was taken to introduce a system of three editors, i.e. Proff. Elsabé Taljard, Danie Prinsloo and Rufus Gouws. Each one would get a turn to be editor of a given issue of . In accordance with this decision Proff. Elsabé Taljard and Danie Prinsloo were the editors of 21 and 22 respectively. Due to other obligations I could not take the responsibility of being editor in 2013 and Dr Johan du Plessis kindly agreed to edit 23. Our sincere thanks to him for his willingness to take this responsibility in spite of already having retired from this position. As always he performed his duties in an exemplary and successful way. With 24 the envisaged rotation of editors is continued and the first cycle of the new system is completed.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/24/1/EJC161509
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error