1887

n Lexikos - Using an online dictionary for identifying the meanings of verb phrases by Chinese EFL learners

USD

 

Abstract

This article reports on the results of a study which investigated the use of an online dictionary by Chinese EFL learners in identifying the meanings of verb phrases. Thirty-two students with English as major subject participated in a meaning determination task with and without the help of the (MEDO). Introspective and retrospective questionnaires were used to establish the participants' perception of the usefulness of the online dictionary, and how they used the online dictionary to search for their needed information. The results of the study show that learners improved in doing the task after consulting the online dictionary, but they also encountered some problems which led to incorrect choices. It is suggested that dictionary skills training should be provided, and improvements to online dictionaries should also be made.


Hierdie artikel doen verslag oor die resultate van 'n studie waarin 'n aanlyn woordeboek deur Chinese EVT-leerders gebruik is in die identifisering van werkwoordelike frases. Twee en dertig studente met Engels as hoofvak het deelgeneem in 'n betekenisbepalingsopdrag met en sonder die hulp van die (MEDO). Introspektiewe en retrospektiewe vraelyste is gebruik om die deelnemers se persepsie van die nuttigheid van die aanlyn woordeboek te bepaal, asook om te bepaal hoe hulle die aanlyn woordeboek gebruik het om te soek na die verlangde inligting. Die resultate van die studie toon dat leerders verbeter het in die voltooiing van die taak nadat hulle die aanlyn woordeboek geraadpleeg het, maar dat hulle ook sommige probleme teëgekom het wat gelei het tot verkeerde keuses. Daar word voorgestel dat opleiding in woordeboekvaardighede verskaf moet word en dat verbeterings aan aanlyn woordeboeke ook aangebring moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/25/1/EJC180587
2015-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error