1887

n Lexikos - 'n Evaluasie van en in 'n Afrikaanse taalverwerwings-kursus op universiteitsvlak

USD

 

Abstract

Navorsing toon dat 'n goed gekose woordeboek, naas die opvoeder, 'n belang-rike hulpmiddel is om die taalverwerwingsproses te verryk. Daar bestaan tans nie 'n eentalige of tweetalige wat spesifiek gerig is op wat op tersiêre vlak aanleer nie. Taalverwerwingsdosente en taalfasiliteerders moet dus die gaping ten beste probeer vul deur soos Pharos se en Longman-HAT se vir hierdie aanleerders voor te skryf. In hierdie artikel word dié twee empiries en kwalitatief geëvalueer ten einde vas te stel of daar wel ruimte is vir die samestelling van 'n wat spesifiek gerig is op wat aanleer op 'n universiteitsvlak. Hierdie spesifieke twee woordeboeke word geëvalueer omdat dit onderskeidelik voorgeskryf word vir by die Universiteit van Stellenbosch en die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit. Die mate waarin 'n spesifieke woordeboek voldoen aan die bevrediging van 'n sekere teiken-groep se leksikografiese behoeftes word nie slegs deur die leksikograaf bepaal nie, maar ook deur die teikengebruiker. Die huidige , soos geformuleer in die wat tans in die Suid-Afrikaanse skoolsisteem gevolg word, word onder die vergrootglas geplaas. Op grond hiervan word voorstelle vir formele op universiteitsvlak gemaak, wat beide algemene en spesifieke insluit.


Research shows that a well-chosen dictionary is the next best resource after the facilitator to enhance the language learning process. There are currently no monolingual or bilingual specifically targeting who are learning at a tertiary level. Educators and facilitators must thus compensate by prescribing such as Pharos's and Longman-HAT's for these learners. In this article these two dictionaries are being evaluated empirically and qualitatively to determine if there is a need for the composition of a learner's dictionary which specifically targets foreign learners learning Afrikaans at a university level. These specific two learner's dictionaries are being evaluated because they are prescribed for foreign students respectively at, the University of Stellenbosch and the Nelson Mandela Metropolitan University. The degree to which a certain dictionary succeeds in satisfying the lexicographical needs of a specific target group does not only depend on the lexicographer, but also on the target group itself. The current dictionary culture in South Africa is brought to light through reviewing the , which is currently being followed in the South African school system. On this basis, suggestions are made for formal dictionary education at tertiary level which includes general and specific dictionary education.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/25/1/EJC180592
2015-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error