1887

n Lexikos - Phases and steps in the access to data in information tools

USD

 

Abstract

In the information society, it is much easier for someone to find relevant data if s/he has an information need because of the availability of databases and electronic information tools. In information science this topic is usually treated under the topic . In lexicography the term is used (Bergenholtz and Gouws 2010). It can be shown that this process beginning with the "origin of the problem" leading to an "information source usage situation" contains different parts, and that each part contains different phases, with the pre-consultation phase and the intra-consultant phase containing different steps. The most important concepts here are the and the . In this paper some experiments in two case studies are described to show how different access processes in different user situations take place.


In die inligtingsgemeenskap is dit baie makliker vir iemand om relevante data te kry as hy/sy 'n inligtingsbehoefte het omdat databasisse en elektroniese inligtingswerktuie beskikbaar is. In die inligtingswetenskap word hierdie onderwerp gewoonlik behandel onder die onderwerp . In die leksikografie word die term gebruik (Bergenholtz en Gouws 2010). Dit kan aangetoon word dat hierdie proses wat begin met die "oorsprong van die probleem" en lei na 'n inligtingsbrongebruiksituasie uit verskillende dele bestaan en dat elke deel verskillende fases bevat met die prekonsultasiefase en die intrakonsultasiefase wat verskillende stappe bevat. Die belangrikste begrippe hier is die en die . In hierdie artikel word enkele eksperimente in twee gevallestudies beskryf om te wys hoe verskillende toegangsprosesse in verskillende gebruiksituasies plaasvind.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/25/1/EJC180593
2015-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error