1887

n Lexikos - Voorwoord / Foreword

USD

 

Abstract

Sedert 2011 is die redakteurskap van gesamentlik deur proff. Rufus Gouws, Danie Prinsloo en Elsabé Taljard behartig, met een van die drie as finale redakteur vir elke uitgawe. Tydens die afgelope Afrilexkongres het prof. Gouws aangedui dat hy die redakteurstuig gaan neerlê. Dr. Steve Ndinga-Koumba-Binza het ingewillig om sy plek in te neem en die oorblywende twee redaksielede wil hom graag hartlik welkom heet. Die bydrae wat prof. Gouws tot die uitbou van as 'n tydskrif van keuse vir beide plaaslike en internasionale leksikograwe gelewer het, kan kwalik oorskat word. Sy goeie oordeel en grondige kennis van beide die praktiese en teoretiese leksikografie het hom 'n uitmuntende redakteur gemaak.

Since 2011 the editorship of has been jointly run by Proff. Rufus Gouws, Danie Prinsloo and Elsabé Taljard, with one of these being the final editor for each volume. During the past Afrilex conference, Prof. Gouws indicated that he was relinquishing his part of the editorship. Dr Steve Ndinga-Koumba-Binza has agreed to replace him and the remaining two editors would like to extend a warm welcome to him in this position. The contribution that Prof. Gouws has made in establishing as a journal of choice for both national and international lexicographers can hardly be overestimated. His sound judgement and knowledge of both practical and theoretical lexicography have made him an outstanding editor.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/25/1/EJC180595
2015-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error