1887

n Lexikos - Considering the merits, and some demerits, of the longman English-Japanese dictionary

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
USD

 

Abstract

After comparing English monolingual and bilingual learner's dictionaries, the author discusses the Longman English-Japanese Dictionary (LEJD), compiled on the basis of three large-scale corpora. It impresses especially by its user-friendliness, seventeen aspects being listed which accounts for this. The parts comprising the macrostructure of LEJD are then enumerated, giving an overview of the useful information contained in the front, middle and back matter. The micro-structure excels especially by the clear and simple definitions, the abundant and appropriate illus-trative examples and the colourful and impressive pictorial illustrations. After considering these merits, the author mentions some demerits which will hopefully be reduced or eliminated in revised future editions.

'n Beskouing van die voordele, en sommige van die nadele, van die Longman English-Japanese Dictionary. Ná die vergelyking van Engelse eenta-lige en tweetalige aanleerderswoordeboeke word die Longman English-Japanese Dictionary (LEJD), wat saamgestel is op basis van drie grootskaalse korpora, bespreek. Dit beïndruk die outeur, veral weens die gebruikersvriendelikheid daarvan. Sewentien aspekte hiervan word gelys. Die dele waaruit die makrostruktuur van die LEJD bestaan, word daarna genoem wat 'n oorsig gee van die bruikbare inligting vervat in die voor-, middel- en agterwerk. Die mikrostuktuur is uitnemend, veral weens die duidelike en eenvoudige definisies, die talryke en toepaslike illustratiewe voor-beelde en die kleurvolle en indrukwekkende illustrasies. Ná 'n beskouing van hierdie voordele, noem die outeur ook sommige nadele wat hopelik in hersiene toekomstige uitgawes verminder of uitgeskakel kan word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/26/1/EJC198230
2016-01-01
2018-07-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error