1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Voorwoord

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die uitnodiging om bydraes te lewer vir 'n versamelbundel van artikels wat opgedra word aan professor Jacques van der Elst by sy aftrede, is met entoesiasme ontvang. Kollegas en akademiese vriende uit Nederland, uit België, uit Pole, uit Noorweë en van naby en ver in Suid-Afrika het gereageer. Dit getuig van die agting waarmee Jacques as vriend en as kollega bejeën word. Dit is met genoeë dat die redaksie van Literator hierdie gerf uitsoekkoring kan aanbied - 'n oes met verskeidenheid en kwaliteit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/22/1/EJC61625
2001-04-01
2017-02-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error