1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Huldigingswoord

USD

 

Abstract

"Zuidafrikaanse prof geweerd van congres" berig die Reformatorisch Dagblad op 29 Julie 1988. So word die verhaal ingelui van Jacques van der Elst se verset teen die Internationale Vereniging voor Neerlandistiek wat, onder druk van hulle vernaamste geldvoorsiener, die Nederlandse Taalunie, weier om hom as Suid-Afrikaner toe te laat om aan die kongres in Gent deel te neem. Soos bekend, moes hy hom tot die hof wend voordat hy sy voorregte as lid van die IVN kon uitoefen en die kongres op eie koste kon bywoon.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/22/1/EJC61626
2001-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error