1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Voorvaders kan vlieg, sê Delores, Reinet Nagtegaal : book review

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

In hierdie roman hanteer die hoofkarakter, Delores, twee baie moeilike situasies. Haar ma, 'n bekende professor wat sielkundeboeke vir leke skryf, word wreed verkrag en haar pa kom te sterwe. Die ma en pa is al twintig jaar lank geskei maar het nog elke dag saam geëet. Die ma hanteer die verkragting oënskynlik goed - sy is 'n sterk en verstandige mens wat krisisse hanteer deur dit in 'n hanteerbare perspektief in te praat. So maklik is dit egter nie; nie vir haarself nie en ook nie vir diegene rondom haar nie. Die pa ly aan post-traumatiese stres namens sy vrou en wil nie eet nie. Hy gaan as gevolg daarvan ernstig agteruit, want hy is al tagtig jaar oud.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/23/1/EJC61658
2002-04-01
2017-01-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error