1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Gekwelde ervarings van Afrika-vroue
, G. Taljaard : book review

USD

 

Abstract

Die kortverhale in Gerda Taljaard se debuutbundel, , sluit in só 'n mate tematies en inhoudelik bymekaar aan dat daar duidelik sprake van 'n onderlinge gesprek tussen dié tekste is. Aangesien tekselemente van een verhaal op subtiele, maar verrassende wyse ook in ander verhale resoneer, kan die leser byna nie anders as om die verhale binne 'n groter geheel saam te lees nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/23/2/EJC61671
2002-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error