1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Towards accountability : a point of orientation for post-modern applied linguistics in the third millennium : research article

USD

 

Abstract


In this article three difficulties in dealing with post-modern applied linguistics are identified, and three reasons are given for taking the trouble to define this emerging tradition of doing applied linguistics. In the context of earlier analyses of the history of applied linguistics, post-modernism is identified as a sixth generation of applied linguistic work. There are overlapping and unique features in each of these traditions. The discontinuity of a post-modern approach from first generation applied linguistics is noted, as are the numerous continuities with second, fourth, fifth and especially third generation work. These continuities go a long way towards characterising post-modern applied linguistics, yet are not sufficient to define it exhaustively. The biggest difficulty with such a characterisation appears to be a divergence within a post-modern approach. What holds this latest tradition together is the seriousness with which it deals with accountability, and in that lies, at present, its defining characteristic. Wherever one locates one's work, in earlier or in current traditions within applied linguistics, the premiss must always be to do these labours with integrity. Perhaps the latest trend towards an accountable applied linguistics has contributed more than any previous tradition to make us sensitive to this responsibility.


Al is daar 'n drietal probleme met die hantering van 'n postmoderne toegepaste taalkunde, is daar net soveel goeie redes waarom 'n mens die moeite moet doen om hierdie ontluikende tradisie in die toegepaste taalkunde te definieer. Binne die konteks van vroeëre analises van die geskiedenis van die toegepaste taalkunde kan postmoderne toegepaste taalkunde ten beste beskryf word as 'n sesde tradisie. In elk van die ses tradisies wat ter sprake is, vind ons oorvleuelende en unieke kenmerke. Dié artikel identifiseer die diskontinuïteit tussen 'n postmoderne aanpak en die eerste tradisie van toegepaste taalkundige werk, asook die vele ooreenkomste met die tweede, vierde, vyfde en veral derde generasie van die toegepaste taalkunde. Met hierdie kontinuïteite kom 'n mens al 'n ver pad om postmoderne toegepaste taalkunde te karakteriseer, maar dit is tog nie voldoende nie. Die grootste enkele probleem vir die ondersoeker hier is 'n tweespalt wat binne die postmoderne toegepaste taalkunde bestaan. Dit blyk dat die erns waarmee die konsep "aanspreeklikheid" gehanteer word, inderdaad die uitstaande kenmerk van hierdie tradisie is. Ongeag binne watter van die ses generasies 'n mens ook al werk, dit wil sê in vroeëre of in latere tradisies, is die uitgangspunt immers altyd om hierdie werk met integriteit te verrig. Miskien is hierdie jongste tendens in die toegepaste taalkunde, naamlik om aanspreeklikheid hoog aan te slaan, meer as enige vorige tradisie daarvoor verantwoordelik dat ons sensitief geraak het vir die gevolge van ons werk.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/1/EJC61720
2003-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error