1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Waardepeilings van die digkuns van C.M. van den Heever : research article

Volume 24, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


This article traces the assessments of the value of the poetic work by the Afrikaans author C.M. van den Heever since the second quarter of the twentieth century. Appreciation of him as poet mainly revolves around his role as transitional figure in the important renewal of Afrikaans poetry in the 1930s, as can be seen from two rather divergent critiques by D.J. Opperman (completed in 1946 and 1952, respectively). An outstanding contribution by Van den Heever in this regard is the introduction of elements of Dutch poetry from around the turn of the nineteenth century to the Afrikaans literary world. A critic such as T.T. Cloete, in an article dating from 1957, convincingly argues that aspects of Van den Heever's poetic style and technique, which other critics had sometimes judged harshly, are largely functional in co-communicating the specific (passively transcendental) attitude towards life and reality conveyed in Van den Heever's work. Local and international shifts in the dominant literary approaches, however, have caused singularly confessional poetry - such as the bulk of Van den Heever's poetic output - to be increasingly marginalised since the mid- 1930s. In this respect he shares the fate of Dutch poet A. Roland Holst, whose poetry was influential in shaping the characteristics of Van den Heever's.


In dié artikel word die waardepeilings van C.M. van den Heever se poësie sedert die tweede kwart van die twintigste eeu nagespeur. Waardering vir sy digterskap berus hoofsaaklik op sy rol as oorgangsfiguur in die belangrike vernuwing van Dertig in die Afrikaanse poësie, soos blyk uit die nogal uiteenlopende twee resepsies deur D.J. Opperman (onderskeidelik voltooi in 1946 en 1952). 'n Uitmuntende bydrae deur Van den Heever in hierdie verband is sy bekendstelling van Nederlandse literêre strominge van rondom die wending van die negentiende eeu in die Afrikaanse letterkunde. Die kritikus T.T. Cloete het in 'n artikel uit 1957 oortuigend geargumenteer dat aspekte van Van den Heever se digstyl en -tegniek, wat soms onder ernstige kritiek moes deurloop, grootliks funksioneel is om die bepaalde (passief-transendentale) lewens- en werklikheidsingesteldheid in sy werk te ko-kommunikeer. Plaaslike en internasionale verskuiwings in heersende literatuuropvattings het egter tot gevolg gehad dat eensydig belydende poësie, soos dié van Van den Heever, toenemend gemarginaliseer geraak het sedert 1930. In hierdie opsig deel hy die lot van die Nederlandse digter A. Roland Holst, wie se digkuns 'n belangrike rol gespeel het in die vorming van die aard van Van den Heever s'n.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/1/EJC61724
2003-04-01
2017-04-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error