1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die sonsverduistering as (ge)diggeleentheid
, Fanie Olivier : book review

USD

 

Abstract

is uitgegee by geleentheid van die sonsverduistering op 4 Desember 2002. Fanie Olivier het 'n aantal minder of meer bekende skrywers uitgenooi om gedigte vir die bundel in te stuur. Dit was 'n vindingryke en historiese onderneming van die redakteur. Van elkeen van die 94 digters wat saamgewerk het, is een gedig opgeneem. Die resultaat is 'n versameling verse wat nogal 'n aantal goeie gedigte tot gevolg gehad het. Dit is selde dat geleentheids- of opdraggedigte slaag, en dit kan ook van heelwat bydraes in hierdie versameling gesê word dat hulle alleen deur hierdie bundel bestaansreg het. Tog is dit oor die algemeen 'n bundel met goeie en interessante bydraes.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/2/EJC61732
2003-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error