1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die psigologiese identiteit van die bose : Lacan, aggressie en : research article

USD

 

Abstract


The title of Christoffel Coetzee's novel introduces a wordplay on and begs the question : What is man (die "mens")? Evil as portrayed in this novel can partly be explained by referring to the violent war circumstances, or it can be attributed to the philosophical idea of the "second nature" that Mentz develops in the course of the narrative. I use Lacan's theory of the formation of identity to explain irrational violence and evil in man. Evil - as seen in this novel - is the result of the following: the pain of a fragmented, suffering body; the identification with an ideal image or leader; the lack of self-reflection; the opposition between "us" and "them"; the Oedipal violence against the parent and the inherent violence of the law.

Die titel van Christoffel Coetzee se roman benadruk die belangrikheid van die woordspeling op en lei tot die volgende vraag : "Wat is die mens?" Boosheid, soos voorgestel in hierdie roman, kan deels verklaar word deur die oorlogsituasie, of dit kan toegeskryf word aan Mentz se teorie van die "tweede natuur" soos dit ontwikkel in die verloop van die verhaallyn. Lacan se teorie van identiteitsvorming word gebruik om die bestaan van irrasionele geweld en boosheid in die mens te verklaar. Boosheid - soos geteken in dié roman - is ook die resultaat van die volgende prosesse in die roman : die pyn van 'n gefragmenteerde liggaam; die identifikasie met die beeld van 'n ideale leier; die gebrek aan selfrefleksie; die opposisie tussen die "hulle" en die "ons"; Oedipale geweld teenoor die ouer en die inherente geweld van die wet.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/2/EJC61737
2003-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error