1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - The manuscript reconsidered : reading in late Anglo-Saxon England : research article

USD

 

Abstract

This article defines a hypothetical late Anglo-Saxon audience : a multi-layered Christian community with competing ideologies, dialects and mythologies. It discusses how that audience might have received the Anglo-Saxon poem .


The immediate textual context of the poem constitutes an intertextual microcosm for . The five texts in the codex provide interesting clues to the common concerns, conflicts and interests of its audience. The organizing principle for the grouping of this disparate mixture of Christian and secular texts with was not a sense of canonicity or the collating of monuments with an aesthetic autonomy from cultural conditions or social production. They were part of the so-called "popular culture" and provide one key to the "meanings" that interested the late Anglo-Saxon audience, who would delight in the poet's alliteration, rhythms, word-play, irony and understatement, descriptions, aphorisms and evocation of loss and transience. The poem provided cultural, historical and spiritual data and evoked a debate about pertinent moral issues. The monsters, for instance, are symbolic of problems of identity construction and establish a polarity between "us" and the "Other", but at the same time question such binary thinking. Finally, the poem works towards an audience identity whose values emerge from the struggle within the poem and therefore also encompass the monstrous, the potentially disruptive, the darkness within B that which the poem attempts to repress.


Hierdie artikel defineer 'n hipotetiese laat Anglo-Saksiese gehoor, naamlik 'n veelvlakkige Christelike gemeenskap met wedywerende ideologieë, dialekte en mitologieë. Ook word gespekuleer oor hierdie Anglo-Saksiese gehoor se moontlike resepsie van die gedig . Die onmiddellike tekstuele konteks van die gedig bepaal 'n intertekstuele mikrokosmos vir . Die vyf tekste van die kodeks lewer interessante leidrade vir die gemeenskaplike temas, konflikte en belange van die hipotetiese gehoor. Die grondbeginsel vir die groepering van hierdie uiteenlopende mengsel van Christelike en sekulêre tekste rondom was nie 'n bepaalde kanon of 'n versameling esteties onafhanklike monumente wat onaangeraak was deur kulturele omstandighede of sosiale produksie nie. Die tekste was deel van die sogenaamde populêre kultuur en verskaf 'n sleutel tot die "betekenisse" waarin die laat Anglo-Saksiese gehoor sou belanggestel het. Hulle sou genot gevind het in die digter se alliterasies, ritmes, woordspel, ironieë, beskrywings, aforismes, en die atmosfeer van verlies en verganklikheid wat geskep word. Die gedig het kulturele, historiese en geestelike inligting verskaf en debat oor pertinente morele temas ontlok. Die monsters is byvoorbeeld simbolies van probleme met identiteitskonstruksie en bewerkstellig 'n polariteit tussen "ons" en die "Ander", maar terselfdertyd bevraagteken hulle sodanige binêre denke. Uiteindelik beweeg die gedig nader aan 'n gehoor-identiteit waarvan die waardes voortvloei uit die stryd in die gedig en wat gevolglik ook die monsteragtige, die potensieel ontwrigtende, die duisternis in die binneste, omvat - dít wat die gedig probeer onderdruk.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/2/EJC61740
2003-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error