1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Gefnuikte verwagtings
, P. Fourie : book review

USD

 

Abstract

Die teks is treffend uitgegee - veral die effens groter formaat is opvallend en aantreklik. Ek vind dit egter jammer dat daar aan die einde van die teks vyf leë bladsye is en dat die voorbladillustrasie van die koggelmanderman nie heeltemal met die beskrywing van die karakter in die rolverdelingslys ooreenstem nie: "Op sy kop - vanaf die lae voorkop tot agter in die nek - 'n halfmasker uit 'n ou 5-liter-olieblik gesny wat duidelik die suggereer" (7) (eie kursivering - MPH).

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/3/EJC61749
2003-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error