1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Aspekte van die genetiese proses by Opperman soos afgelei uit 'n variantestudie van "Gedagtes by 'n sarkofaag" : research article

USD

 

Abstract


A study of the genesis of a literary text reveals the systematic changes effected by the author during the creative process, and an understanding of these creative tendencies foregrounds structural principles of the final text. In studying a larger corpus of the author's work, scrutiny of text development affords the means to gain insight into stylistic, semantic and thematic characteristics of the author's oeuvre. This article focuses on the genesis of D.J. Opperman's poem "Gedagtes by 'n sarkofaag" within the theoretical framework of Dutch edition theory as represented by Dorleijn (1984), Mathijsen (1997) and De Bruijn (2000) in particular. The different phases of development in the genesis of "Gedagtes by 'n sarkofaag" are identified and represented in a synoptic apparatus. In the analysis of the textual development particular attention is paid to the creation of a symbolic level.

'n Studie van die ontstaan van 'n literêre kunswerk bied insae in die sistematiese veranderinge gedurende die proses van teksontwikkeling sodat hierdie veranderinge as aktiewe tendense kenbaar word en struktuurbeginsels veel duideliker na vore tree as in die finale werk. By die bestudering van 'n groter korpus van die outeur se werk, bied teksontwikkeling die moontlikheid tot insig in moontlike stilistiese, semantiese en tematiese reëlmatighede van die oeuvre as geheel. In hierdie artikel word 'n genetiese studie van D.J. Opperman se gedig "Gedagtes by 'n sarkofaag" onderneem binne die teoretiese raamwerk van die Nederlandse edisiewetenskap, met spesifieke verwysing na Dorleijn (1984), Mathijsen (1997) en De Bruijn (2000). Verskillende fases van die genese van "Gedagtes by 'n sarkofaag" word geïdentifiseer en in 'n sinoptiese apparaat weergegee. In die ontleding van die teksontwikkeling word in besonder aandag gegee aan die totstandkoming van die simboliese dimensie in die gedig.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/3/EJC61757
2003-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error