1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Op weg na 'n koherente siening van die taal- en tekspraktyk : research article

USD

 

Abstract


The aim of this article is to investigate different possibilities by which generic principles underlying activities associated with the language profession are explored so as to extract uniform fundamentals inherent to all these activities.
The following issues are attended to:
The article concludes with the view that, despite the fact that more issues need to be clarified, it seems as if sufficient coherence could be located in the underlying principles of all activities related to language practice, thus enabling scholars and practitioners to view language and text practice as a single field.

Die doel met hierdie artikel is om te probeer bepaal of daar, in die ondersoek na verskillende aktiwiteite wat met die taalprofessie geassosieer word, 'n generiese teoretiese grondslag te poneer is wat die basis van die verskillende aktiwiteite vorm.


Die volgende sake kom in hierdie artikel aan die orde:
Die artikel kom tot die slotsom dat, hoewel dit noodsaaklik is dat nog meer helderheid oor sekere sake gekry moet word, dit op hierdie stadium blyk dat genoegsame koherensie in die onderliggende aannames van alle aktiwiteite wat met die taalpraktyk te make het, te vind is om dit vir navorsers en taalpraktisyns moontlik te maak om die taal- en tekspraktyk as enkele veld te sien.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/3/EJC61758
2003-11-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error