1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - "Whither am I wandering?" A journey into the Self - Mary Wollstonecraft's travels in Scandinavia, 1795 : research article

USD

 

Abstract


As 'n mens die briewe wat Mary Wollstonecraft uit Skandinawië aan haar minnaar, Gilbert Imlay, geskryf het, plaas naas die dagboek in briefvorm wat sy met haar terugkeer na Engeland gepubliseer het, bespeur jy iets van die kompleksiteit van Wollstonecraft se persoonlikheid. Die jukstaponering van die twee stelle dokumente, elkeen van uiteenlopende belang, openbaar die stryd van 'n intelligente vrou om haar emosies en haar rede te versoen terwyl sy poog om 'n weg te baan na die emosionele en finansiele onafhanklikheid wat sy in haar polemiese werk, , as noodsaaklik vir vroue beskou het.
Die vergelyking tussen die twee stelle dokumente demonstreer ook die wyse waarop die kenmerke van die briefvorm - die potensiaal vir onmiddellikheid, vir die uitdrukking van die self en van emosies - bewus vorm kry in the gepubliseerde . Sodanige strategieë word aangewend vir die beoogde leser van elkeen van die twee stelle briewe: Imlay self aan die een kant, en aan die ander kant alle moontlike lesers van Joseph Johnson se uitgawe.

To place the letters written by Mary Wollstonecraft from Scandinavia to her lover, Gilbert Imlay, besides the journal in epistolary form that she published on her return to England, is to discern something of the complexity of Wollstonecraft's personality. The two sets of documents, each of distinctive interest, reveal by their juxtaposition the struggle of an intelligent woman to reconcile her feelings and her reason as she strives to pursue a trajectory towards the emotional and financial independence that she had claimed for women in her polemical work .


The comparison between the two sets of documents also demonstrates the ways in which the characteristics of the letter - its potentiality for immediacy, for the expression of the self and the emotions - are consciously shaped in the published . Such strategies are designed for the perceived reader in each case: on the one hand, Imlay himself and, on the other, all those readers likely to purchase a work from the imprint of Joseph Johnson.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/1/EJC61777
2004-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error