1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ouwêreldse gemoedelikheid, humor en deernis.
Want die lewe is so goed - keur uit die werk van Mikro, Mikro (samest. Corlia Fourie) : book review

USD

 

Abstract

Vir talle lesers bo 40 is Mikro geen onbekende nie, en is sommige van sy karakters soos Mattewis en Meraai, huishoudelike name. Dit was sekerlik geen maklike taak om uit Mikro se omvattende oeuvre 'n keuse vir hierdie bundel te maak nie. Uit sy pen het meer as honderd boeke verskyn, wat benewens die bekende Gonnakolk- en Soetwaterverhale, ook jeuglektuur en stadsnovelles insluit.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/2/EJC61786
2004-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error