1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Nederlands en Afrikaans - eenders en tog so anders!
Oranje boven. Nederlands voor Zuid-Afrika, Dineke Ehlers and Pieta van Beek : book review

USD

 

Abstract

Dat 'n publikasie soos nog in Suid-Afrika kan verskyn, is verblydend. Veral in die na-boikottydperk is daar behoefte hieraan. Met 'n eerste oogopslag lyk dit asof nie net studente nie, maar ook sakelui, voornemende en selfs toergidse die boek nuttig sal kan gebruik. Die skrywers stel dit in die inleiding dat dit veral gerig is op mense wat Afrikaanstalig (moedertaalsprekers) is of wat Afrikaans as taal beheers en Nederlands wil leer praat.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/2/EJC61792
2004-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error